Ons is ingeskakel na die laaste uitsending van RNW Ons gaan die tot die laaste uur luister en ons sal onthou die radio stasie wat soveel in ons lewe beteken het
Die kortgolf sein was sterk en die Nederlandse taal was suiwer en die programme was puik
Veel dank aan al die personeel wat so hard gewerk het Ons onthou ook die posman Beste Wense